|
VERLEDE EN HEDE
Danie Steyn, Direkteur van die Maatskappy,
praktiseer in Welkom sedert 1985. Die Maatskappy heg
waarde aan persoonlike diens aan sy wye basis van
kliënte en lewer dienste oor 'n wye spektrum van
regswerk. |
|
DIE DIREKTEUR
DANIE STEYN
Danie het sy BA-graad aan die Universiteit van die
Vrystaat verwerf en sy B.Proc graad by die Universiteit van
Suid-Afrika. Hy is 'n praktiserende prokureur sedert 1985 en
spesialiseer in persoonlike beseringseise, motorongeluk verwante
sake, oproep van verbande, invorderings, aktes, kommersiële werk,
sowel as egskeidingsaksies , bestorwe boedels en derdeparty eise.
THE
DIRECTOR
DANIE STEYN
Danie obtained his BA degree at the University of the
Free State and his B. Proc degree at the University of South Africa.
He is a practicing attorney since 1985 and specialises in personal
injury claims, motor accident related matters, foreclosures and debt
collection, conveyancing, commercial law, as well as divorce
actions, deceased estates, and third party claims. |

|
|
SWART EKONOMIESE BEMAGTIGING (BEE)
Die Maatskappy ondersteun en heg waarde aan die
doelwitte en waardes van die Swart Ekonomiese Bemagtiging. 50% van
die personeel van Steyn Prokureurs is swart.
Enige verdere uitbreiding in personeel sal
verenigbaar wees met die doelwitte van Swart Ekonomiese Bemagtiging.
Die Maatskappy is egter 'n mikro-onderneming en is sodoende
uitgesluit van verpligte Swart Ekonomiese Bemagtiging.
BLACK ECONOMIC EMPOWERMENT
The Company fully ascribes to the aims and principles
of Black Empowerment. 50% of the staff is black.
Any further expansion in personnel will be consistent
with the aims of BEE. The company is however a micro enterprise ,
and is as such exempted from BEE. |